# Sokker: Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, het ʼn groep van 23 aangekondig om Japan volgende maand in twee internasionale vriendskaplike wegwedstryde te pak. Thembi Kgatlana en Bongeka Gamede, wat oorsee speel, is terug in die groep nadat hulle die onlangse kamp in Algerië weens beserings misgeloop het. Ellis sê die kragmetings bied geleentheid om spelers te toets in aanloop tot die Afrikabekertoernooi:
Sokker: Banyana Banyana se afrigter kies 23 spelers vir vriendskaplike wedstryde teen Japan [KLANK]
ENG EllisOnSquad