Skip to content

Sokker: Bafana Bafana verslaan Mosambiek in vriendskaplike wedstryd [KLANK]

# Sokker: Bafana Bafana het Mosambiek gemaklik verslaan in ʼn internasionale vriendskaplike wedstryd op die Peter Mokaba-stadion in Limpopo. Sinoxolo Kwayiba en plaasvervanger Ashley Cupido se doele in die tweede helfte het die sege beklink. Suid-Afrika keer in September terug na mededingende internasionale deelname wanneer hulle teen Lesotho en Nigerië te staan kom in kwalifiseerwedstryde vir die 2026-wêreldbeker. Afrigter Hugo Broos sê hulle het beter presteer as in Vrydag se gelykopwedstryd teen Tanzanië waarin geen doele aangeteken is nie:

ENG BroosOnPerformance