# Sokker: Bafana Bafana het ‘n geleentheid misgeloop om na tweede plek in Groep C te vorder na ‘n doellose gelykopuitslag teen Niger in die Afrika-nasieskampioenskap in Kampala. Suid-Afrika het die balbesit beheer, maar kon nie die deurbreek vir ‘n doel nie. Intussen het Algerië Guinee van agter af tot ‘n 1-1 gelykopuitslag beperk. Algerië en Suid-Afrika is nou gelykop met vyf punte, ‘n punt agter die voorloper, Uganda. Bafana Bafana-afrigter Molefi Ntseki, sê sy spelers het alles gegee:
Sokker: Bafana Bafana speel gelykop teen Niger in die CHAN-kompetisie [KLANK]
ENG NtsekiOnGame