Skip to content

Sokker: Bafana Bafana se kaptein sê hulle weet wat op die spel is in die Wêreldbeker-kwalifiseringswedstryde [KLANK]

# Sokker: Bafana Bafana se kaptein, Ronwen Williams, sê Wêreldbeker-kwalifisering is steeds in hulle hande in vanaand se deurslaggewende Groep C-kragmeting met Zimbabwe in Durban. Suid-Afrika was boaan die punteleer met 17 punte, maar het drie punte verbeur vir die gebruik van ‘n ontoelaatbare speler teen Lesotho in Maart. Die span is nou gelyk met Benin op 14 punte en agter op doelgemiddeld. Bafana se laaste kwalifiseringswedstryd is Dinsdag teen Rwanda. Williams sê hulle weet wat op die spel is:

ENG WilliamsOnTask