Skip to content

Sokker: Bafana Bafana se afrigter hou vol hy sal dinge op sy manier doen [KLANK]

# Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê hy sal dinge steeds op sy manier te doen en steur hom nie aan die onsin oor hom op sosiale media nie. Suid-Afrika gaan vandag teen die Tsjeggiese Republiek probeer om sy Wêreldbeker-veldtog reg te ruk. Broos het onder hewige kritiek deurgeloop na die nederlaag teen die mede-gasheer, Mexiko, in die openingswedstryd. Hy sê hulle enigste doelwit is om beter te speel:

ENG BroosOnCriticism