# Sokker: Aston Villa moes 30 jaar wag voordat hulle weer ‘n trofee kon inpalm. Hulle oorwinning van 3-0 oor Freiburg in Istanboel het hulle die Europese Liga-titel besorg. Youri Tielemans, Emi Buendia en Morgan Rogers het doele aangeteken om Villa te laat seëvier in die kompetisie – 44-jaar na hul vorige sege in 1982. Afrigter Unai Emery, wat die liga nou vyf keer gewen het, sê hierdie kompetisie is spesiaal:
Sokker: Aston Villa eerste keer in 30 jaar as Europese Liga-kampioen gekroon [KLANK]
ENG EmeryOnEuropeCompetition