# Sokker: Mikel Arteta sê Arsenal moet ‘n hoër vlak bereik as hulle belangrike trofees wil wen terwyl hy regmaak om vir die 300ste keer beheer van die Gunners te neem. Arsenal kan vir minstens ‘n paar uur boaan die Premierliga-leer wees, as hulle vandag teen West Ham by die Emirates wen, voordat Liverpool, die huidige voorlopers, teen Chelsea speel by Stamford Bridge. Artera handhaaf in sy 300 wedstryde ‘n indrukwekkende wenkoers van 58-persent, maarkan steekds nie kers vashou by die trofeë-versamelings van voorgangers soos Arsène Wenger en George Graham nie.
Sokker: Arteta in beheer van Arsenal vir 300ste wedstryd