# Sokker: Arsenal het hul voorsprong op die Premierliga-punteleer vergroot ná ʼn 1-0-sege oor Crystal Palace op die Emirates-stadion. Die voormalige Palace-speler, Eberechi Eze, het die enigste doel van die wedstryd aangeteken en die Gunners hul sewende agtereenvolgende oorwinning in alle kompetisies besorg. Arsenal loop nou met vier punte voor op die punteleer en is sewe punte voor die kampioene, Liverpool. Bestuurder Mikel Arteta sê dit was ʼn belangrike oorwinning:
Sokker: Arsenal klop Palace en loop met vier punte voor in Premierliga [KLANK]
ENG ArtetaOnPerformance