Skip to content

Sokker: Arsenal en Atlético Madrid se kragmeting in eerste halfeindrondewedstryd in Kampioeneliga eindig gelykop

# Sokker: Arsenal en Atlético Madrid se eerste wedstryd in die Kampioeneliga-halfeindronde in Madrid het met een-elk gelykop geëindig. Viktor Gyökeres se strafskop in die eerste helfte het die Gunners ʼn voorsprong gegee. Atletico het terugbaklei met ʼn strafskop deur Julián Álvarez. Arsenal het in die 78ste minuut byna voorgeloop nadat skeidsregter Danny Makkelie ʼn strafskop toegeken het toe David Hancko aan Eberechi Eze geraak het. Die besluit is omgekeer ná ʼn video gewys het daar was onvoldoende kontak. Die wenner kom in die eindstryd óf teen Bayern Munich óf teen Paris Saint-Germain te staan.