# Sokker: Arsenal het West Ham 1-nul geklop om nader te beweeg aan hul eerste Premierliga-titel in 22 jaar. Leandro Trossard het die Gunners in die 83ste minuut laat voorloop, waarna West Ham se doel in bykomende tyd omgekeer is na ʼn omstrede beslissing deur die video-skeidsregter. Mikel Arteta se span is nou vyf punte voor Manchester City, wat een wedstryd meer het om te speel. Arteta het die skeidsregters geloof:
Sokker: Arsenal beweeg nader aan hul eerste Premierliga-titel in 22 jaar [KLANK]
ENG ArtetaOnDecision