# Sokker: Manchester United se hoofafrigter, Ruben Amorim, het voorgestel dat hy vervang word indien hy nie volgende seisoen die klub se kultuur kan verander nie. Die Reds het gisteraand hulle Premierligawedstryd teen West Ham op Old Trafford 2-0 verloor. Hulle staan op 39 punte en is 16de op die punteleer, en is onderweg na hulle ergste vertoning sedert hulle relegasieveldtog in 1930/31. Amorim sê hy is verleë oor sy span se vertoning in die kompetisie:
Sokker: Amorim hou vol hy moet Man United verlaat as hy nie die kultuur kan verander nie [KLANK]
ENG AmorimOnCulture