# Die Soil of Africa-beweging steun samewerking tussen die regering en tradisionele leiers om ʼn einde te bring aan voorkombare inlywing-sterftes, onwettige inlywingskole en misdadigheid wat met hierdie heilige, kulturele praktyk verband hou. Drie-en-veertig seuns is reeds tydens die winter-inlywingseisoen dood. Die beweging se woordvoerder, Luzuko Sofute, sê die tradisionele gebruik moet altyd die grondwetlike reg op lewe, waardigheid, gesondheid en veiligheid verseker:
Soil of Africa steun groter samewerking om voorkombare inisiasie-sterftes te voorkom [KLANK]
ENG SofuteONInitiation