# Soil of Africa sê die uitdagings waarmee baie munisipaliteite worstel, beklemtoon hoe belangrik dit is om bekwame en etiese openbare verteenwoordigers te verkies. Die beweging se woordvoerder, Luzuko Sofute, sê sterk munisipaliteite begin met verantwoordelike leierskap wat die behoeftes van gemeenskappe bo persoonlike of politieke belange stel. Hy steun die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, se standpunt dat die verbetering van munisipaliteite begin met die verkiesing van bevoegde raadslede wat hul grondwetlike verantwoordelikhede verstaan en verbind is tot deursigtige, verantwoordbare en mensgerigte staatsbestuur:
Soil of Africa sê uitdagings in munisipaliteite beklemtoon belangrikheid van etiese openbare verteenwoordigers [KLANK]
ENG SofuteONRepresentatives