# Die burgerlike beweging, Soil of Africa, sê ‘n veilige identiteitstelsel versterk demokratiese deelname, ekonomiese insluiting, finansiële toegang en nasionale veiligheid. Die beweging se woordvoerder, Luzuko Sofute, sê die uitbreiding van Smart ID-dienste na die banksektor verteenwoordig ‘n praktiese demonstrasie van hoe strategiese vennootskappe tussen die regering en die privaat sektor dienslewering kan verbeter terwyl administratiewe hindernisse wat deur gewone burgers ervaar word, verminder word. Hy doen ‘n beroep op die Departement van Binnelandse Sake om te verseker dat digitale transformasie deelnemend bly:
Soil of Africa sê ‘n veilige identiteitstelsel versterk demokratiese deelname [KLANK]
ENG SofuteONParticipation