Skip to content

Soil of Africa sê Hooggeregshof-ingryping in NSFAS-bestuur moenie ten koste van studente wees nie [KLANK]

# Die Soil of Africa-burgerlike beweging sê die onlangse uitspraak deur die Hooggeregshof in Pretoria oor die bestuur en administrasie van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente is baie belangrik. Die Hof het die aanstelling van die NSFAS-administrateur, Hlengani Mathebula, opgeskort en die ontbinde NSFAS-raad herstel. Die beweging se woordvoerder, Luzuko Sofute, sê daar mag geen viktimisasie van studente of instellings wees weens die bestuurs- en leierskapgeskille nie:

ENG SofuteONStudents