Skip to content

Soil of Africa sê debat oor migrasie moet verder strek as vals keuses [KLANK]

# Die Soil of Africa-beweging sê die debat oor migrasie moet verder strek as die vals keuse tussen die beskerming van Suid-Afrikaners of buitelandse burgers. Woordvoerder Luzuko Sofute sê Suid-Afrikaners is bekommerd oor ongedokumenteerde migrante, die druk op openbare dienste, werksgeleenthede, misdaad, korrupsie en die integriteit van die land se immigrasiestelsel. Hy sê hierdie kommer kan nie bloot as xenofobie bestempel word nie:

ENG SofuteONChoice