# Die voorspraakbeweging Soil of Africa sê hy gaan die Laerskool Uane in Mamelodi-Oos vandag sluit. Dit volg op bewerings van korrupsie van die skoolhoof en bestuursliggaam en die wanbesteding van fondse. Joseph Maake van die beweging sê hulle sal nie die misbruik van hulpbronne wat vir onderwys, groei en ontwikkeling van kinders bedoel is, duld nie:
Soil of Africa gaan skool in Mamelodi-Oos sluit [KLANK]
ENG JosephonShutDown