# Die Soil of Africa burgerlike beweging gaan vandag ‘n massa-optog deur Hammanskraal lei en dringende optrede teen korrupsie, misbruik en uitbuiting in openbare skole eis. Die beweging se voorsitter, Bongani Ramontja, sê die optog is ‘n regstreekse reaksie op wydverspreide en uiters kommerwekkende kwessies wat skole in die streek raak, soos die afpersing van ouers. Hy sê onreëlmatige verkryging en finansiële wanbestuur by skole is ook ‘n bron van kommer:
Soil of Africa gaan optog hou teen korrupsie by skole in Hammanskraal [KLANK]
ENG BonganionSchools