Skip to content

‘Soil of Africa’ gaan in Mamelodi betoog oor voortslepende waterkrisis in dele van Tshwane [KLANK]

# Die voorspraakbeweging Soil of Africa gaan vandag na die munisipale kantore van Mamelodi opruk om te betoog teen die voortslepende waterkrisis in dele van die Stad Tshwane. Die metro se verouderde waterinfrastruktuur, gekombineer met hoë waterverbruik, dra tot die probleme by. Die voorsitter van die beweging, Bongani Ramontja, sê die waterkrisis is ‘n teken van swak regering en die totale ineenstorting van dienslewering:

ENG BonganionShutdown