Skip to content

Soil of Africa eis watervoorsiening aan alle informele nedersettings in Tshwane [KLANK]

# Die drukgroep Soil of Africa het die Stad Tshwane se voortslepende versuim veroordeel om basiese waterdienste aan plakkerskampe te lewer en plaaslike diensverskaffers te betaal. Die groep het dit aan die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Aaron Maluleka, genoem. Voorsitter Bongani Ramontja sê hulle bevraagteken die metro se planne om meer as vyf-duisend-200 inwoners van Mamelodi en ‘n duisend inwoners van Hammanskraal te hervestig as hulle nie kan water voorsien aan duisende wat reeds in informele nedersettings woon nie:

ENG BonganionWater