Skip to content

‘Soil of Africa’ eis optrede oor beweerde seksuele aanranding by skool in Soshanguve [KLANK]

# Die burgerlike organisasie Soil of Africa eis dringende optrede van die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, oor bewerings van seksuele aanranding by die Tiyelelani Secondary School in Soshanguve, Tshwane. ‘n Onderwyser het na bewering ‘n leerder seksueel aangerand en ‘n busbestuurder word beskuldig van ‘n ongehoorde verhouding met ‘n skoolmeisie. Die organisasie se voorsitter, Bongani Ramontja, sê geen leerder behoort bang te wees om skool toe te gaan nie:

ENG BonganionAllegations