# Die burgerlike organisasie, Soil of Africa, lei vandag ʼn vreedsame optog deur Mamelodi se strate ter ondersteuning van die afgedankte werkers in die Tshwane ekonomiese sone vir motorvoertuie. Meer as 65 werkers is volgens berigte onwettig afgedank by ʼn maatskappy onder die TASEZ-sambreel, Thai Sammit. Die beweging se voorsitter, Bongani Ramontja, sê wat veral kommerwekkend is, is die vakbond Numsa se versuim om die werkers te verteenwoordig en te verdedig:
Soil Of Africa eis geregtigheid vir afgedankte werkers in Tshwane [KLANK]
ENG BonganionMarches