# Die Soil of Africa burgerlike beweging sê die Stad Tshwane bestee te veel aan watertenkers in plaas daarvan om krane en sanitasie in arm gebiede reg te maak. Hy sê 450-miljoen-rand per jaar word op tenkers bestee, terwyl duisende huishoudings in agtergeblewe gebiede steeds nie krane en behoorlike sanitasie het nie. Bongani Ramontja van die beweging vra vir ‘n volledige uiteensetting van besteding en ‘n ondersoek deur die ouditeur-generaal na die moontlike vermorsing van openbare fondse:
Soil of Africa dring aan op aanspreeklikheid deur Tshwane oor miljoene vir watertenkers [KLANK]
ENG RamontjaOnAccountability