# Die burgerregte-organisasie, Soil of Africa, besoek vandag die Lesedi Secondary School in Bronkhorstspruit, Pretoria-Oos. Dit volg nadat ʼn graad 11-seun met ʼn mes doodgesteek is. Lethabo Matula is volgens berigte Dinsdagmiddag deur ʼn graad 12-leerder buite die skool doodgesteek. Hy is met sy aankoms by die hospitaal dood verklaar. Die organisasie se voorsitter, Bongani Ramontja, sê township-skole raak toenemend onveilig:
Soil of Africa besoek Lesedi Secondary School na noodlottige steekvoorval [KLANK]
ENG BonganionLethaboMatula