# Die Soil of Africa-burgerlike beweging sê hulle staan in volle solidariteit met die Mamelodi-vloedslagoffers, wat steeds nie weet waar hulle gaan woon nie weens oponthoude in hul hervestiging van Pienaarspoort af. Die Stad Tshwane het bevestig die hervestiging is gestaak weens die proses om ‘n kontrakteur aan te stel vir die rehabilitasie van die Pienaarspoort-ontwikkelingsterrein. Bongani Ramontja van Soil of Africa se sê hulle is bekommerd oor die omstandighede van die vloedslagoffers:
Soil of Africa bekommerd oor oponthoud in hervestiging van vloedslagoffers van Mamelodi [KLANK]
ENG BonganionMamelodi