# Soil of Africa sê hulle is bekommerd dat gesondheidsfasiliteite soos die Lusaka-kliniek van 61-miljoen-rand in Mamelodi-Oos nog nie voltooi is nie, selfs met die skerp styging in die vraag na gesondheidsorg. Die Stad Tshwane het reeds 38-miljoen-rand aan die projek bestee, wat in Julie 2020 begin is en teen die einde van Julie verlede jaar voltooi sou wees. Soil of Africa se voorsitter, Bongani King Ramontja, sê vertragings met die bou van kritieke gesondheidsorgfasiliteite is ‘n toenemende krisis:
Soil of Africa bekommerd oor onvoltooide Lusaka-kliniekprojek in Mamelodi-Oos [KLANK]
ENG BonganionLusakaClinic