Skip to content

Soektog van stapel gestuur na die Gautengse afspraak-moordenaar [KLANK]

# Die Gautengse polisie het ‘n soektog van stapel gestuur na ‘n verdagte in verband met die moord op ‘n 30-jarige vrou. ‘n Polisiewoordvoerder, Ahlenda Mathe, sê Olorato Mongale het ‘n afspraak met haar beweerde moordenaar bekend as John gemaak, wat haar by haar woonplek in ‘n wit Volkswagen Polo opgelaai het. Sy sê tydens die ondersoek het dit aan die lig gekom die voertuig het vals nommerplate gehad:

ENG AthlendaonHuntDown