Skip to content

Soektog na ontvoerders nadat twee sakemanne in Midrand gered is [KLANK]

# ‘n Soektog is van stapel gestuur na ‘n groep verdagtes wat gister twee sakemanne in Midrand in Gauteng gekaap en ontvoer het. Die slagoffers is op ‘n perseel wat motors verhuur, gekaap en na bosse langs die R21 geneem, waar hulle gedwing is om hul bankkaarte en PIN-nommers te oorhandig. Die polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê hulle gesteelde Range Rover is later in Tembisa gevind:

ENG MatheOnmanhunt