Skip to content

Soektog ingestel na 30 verdagtes wat OTM’s in Jubilee-winkelsentrum in Hammanskraal opblaas [KLANK]

# Die polisie in Gauteng soek na 30 verdagtes wat Sondag verskeie OTM’s in die Jubilee-winkelsentrum in Hammanskraal, Tshwane, opgeblaas het. Die polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê die verdagtes het vyf OTM’s opgeblaas en by ʼn winkel ingebreek om die kluis met plofstof oop te skiet. Hy sê sodra hulle vasgetrek is, sal hulle onder meer aangekla word van poging tot moord en gewapende roof. Hy sê die polisie sal ook vasstel of die verdagtes met ander misdade in die streek verbind kan word:

ENG MavelaonFiveATMs