# KwaZulu-Natal se owerhede werk saam met die Lugvaart-reddingskoördineringsentrum nadat ‘n ligte vliegtuig met drie mense aan boord gister vermis geraak het. Die vliegtuig het Virginia-lughawe verlaat, maar het nie sy bestemming bereik nie. Dit is laas oor Ladysmith opgespoor en die gure weer was glo ‘n faktor. Die provinsiale Vervoerdepartement koördineer forums en gemeenskappe om met die soektog te help. Woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê hulle ondersteun die reddingspogings:
Soektog duur voort oor Ladysmith in KZN om vermiste vliegtuig op te spoor [KLANK]
ENG-SibiyaOnAairCraft