Skip to content

Soektog begin na verdagtes wat twee vroue in Oos-Kaap vermoor [KLANK]

# Polisie in die Oos-Kaap het ʼn soektog begin na verdagtes wat Vrydagaand twee vroue by Nkondlo Administrative Dalasile vermoor het. Die ma en dogter het volgens berigte geslaap toe onbekende mans die deur oopgeskop en op die vroue geskiet het. Die polisiewoordvoerder, Namhla Mdleleni, sê die slagoffers van 19 en 38 jaar is op die toneel dood:

ENG NamhlaonFatalShooting