# Die Oos-Kaapse polisie het ‘n soektog van stapel gestuur na verdagtes wat verantwoordelik is vir ‘n skietery in Gqeberha gisteraand waarin twee vroue en ‘n nege-jarige meisie dood is. Polisiewoordvoerder, Siphokazi Mawisa, sê beamptes is na ‘n skietvoorval in Malibalestraat, Soweto on Sea in Kwazakele ontbied. Lede van die gemeenskap sê hulle het skote hoor afgaan en die polisie in kennis gestel nadat hulle die liggame gevind het:
Soektog begin na verdagtes in driedubbele moord in Gqeberha [KLANK]
ENG SiphokazionResponsible