Skip to content

Soektog begin ná ontvoering van Baaise onderwyser [KLANK]

# Oos-Kaapse polisie het ʼn soektog begin ná die ontvoering Maandagoggend van ʼn onderwyser van die Happydale Special School in Algoapark, Nelson Mandelabaai. ʼn Polisiewoordvoerder, kaptein Andre Beetge, sê drie mans het die skool se parkeerterrein binnegery en die 45-jarige onderwyseres wat pas haar voertuig parkeer het, gegryp. Hy sê geen losprys is nog geëis nie:

ENG AndreonKidmapping