Skip to content

SKOOR voorsitter vra buitelandse burgers moet uitgesluit word van Padongelukkefonds-uitbetalings [KLANK]

# Die voorsitter van die Parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, Songezo Zibi, het gevra dat buitelanders uitgesluit word van Padongelukkefonds-uitbetalings. Zibi sê die huidige wetgewing moet gewysig word aangesien dit enige persoon wat in Suid-Afrika in ‘n padongeluk beseer is, toelaat om te eis. Hy sê die komende Wetsontwerp op die Padongelukke Voordeleskema sal hierdie hervormings insluit, ná openbare raadpleging:

ENG ZibiOnInsurance