# Die parlementêre staande komitee oor Openbare Rekeninge het teenstrydige getuienis aangehoor oor regstreekse eise by die Padongelukkefonds sonder om deur ʼn prokureur te werk. SKOOR hoor hierdie week getuienis aan oor verkryging en finansiële bestuur. Amptenare van die fonds het verlede week gesê hulle moedig eisers wie se sake onopgelos is, aan om na vore te kom en regstreeks gehelp te word. Die fonds se kommunikasiehoof, McIntosh Polela, het egter gister aan die komitee gesê dis vir hom baie duidelik dat wetgewing nie regstreekse eise toelaat nie:
SKOOR-ondersoek hoor teenstrydige getuienis aan oor Padongelukkefonds-eise sonder om ’n prokureur te gebruik [KLANK]
ENG PolelaOnRepresentation