# Die Parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge beklemtoon ‘n dringende behoefte aan regeringsingryping om die SABC se ineenstorting te verhoed. Die SABC benodig ongeveer 7,5-miljard-rand om sy onbefondsde openbare diens-mandaat te vervul. SKOOR se voorsitter, Songezo Zibi, het die uitsaaier se finansiële onbestendigheid uitgelig en waarsku sonder bykomende befondsing verkeer sy volhoubaarheid in gevaar:
SKOOR eis regeringsoptrede om ineenstorting van SABC te voorkom [KLANK]
ENG-ZibiOnSABC