# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê skole in die Eden- en Sentraal-Karoo-distrikte sal vandag soos beplan heropen na onlangse ontwrigting met oorstromings. Slegs skole wat toestemming gekry het weens paaie wat toe is of onveilige toegang het sal gesluit bly, en by daardie skole sal die ouers direk in kennis gestel word. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê inhaalplanne sal ingestel word om te verseker dat verlore onderwystyd ingehaal word:
Skole in Eden en Sentraal-Karoo in Wes-Kaap heropen ná weerontwrigting [KLANK]
ENG MaynierOnSchoolsReopen