Skip to content

Skietery op Mashatile se konvooi word ondersoek [KLANK]

# Die polisie en die Presidensiële Beskermingseenheid het ‘n ondersoek van stapel gestuur nadat daar op adjunkpresident Paul Mashatile se amptelike voertuig geskiet is. Mashatile het teruggekeer van ’n vergadering van die ANC se nasionale uitvoerende komitee toe daar ‘n paar weke gelede op sy konvooi in Boksburg, naby die N12, geskiet is. Mashatile het die naweek aan die media gesê hy gaan nie bespiegel of vuilspel vermoed word nie:

ENG MashatileOnCarIncident