# Die Siyafana Sonke Action-veldtog waarsku aanvalle op die Suid-Afrikaanse regbank bedreig die land se grondwetlike demokrasie. Woordvoerder July Eccles sê kritiek op hofuitsprake is geregverdig wanneer dit wettig, beredeneerd en op bewyse gegrond is, maar dreigemente, intimidasie en aanhitsing teen regters ondermyn die onafhanklikheid van die regbank en die regsorde. Sy is ook bekommerd oor xenofobiese vertellings en verkeerde inligting wat versprei word deur groepe wat teen migrante gekant is:
Siyafana Sonke Action-veldtog veroordeel aanvalle op regbank [KLANK]
ENG EcclesONAttacks