Skip to content

Sibiya vra volbank regters moet sy aansoek aanhoor om terug te keer werk toe [KLANK]

# Die adjunk-nasionale polisiekommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, versoek dat ‘n volbank regters sy aansoek moet aanhoor om terug te keer werk toe. Hy is op spesiale verlof geplaas na die opspraakwekkende bewerings van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, van korrupsie in die strafregstelsel. Die Madlanga-kommissie het vanoggend aangekondig sy verhore oor die bewerings is uitgestel weens verkrygings-vertragings. Sibiya hou vol dat hy niks verkeerd gedoen het nie:

ENG-SibiyaOnReistatement