# Die geskorste Adjunk- Nasionale Polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, het aan die Ad Hoc-komitee gesê hy het deur die stafhoof, Bakang Lethoko, ‘n opdrag van die Nasionale Kommissaris Fannie Masemola se kantoor ontvang om die taakspan vir politieke moorde te ontbind. Sibiya het verduidelik briewe of e-posse van die Kommissaris se kantoor dra volgens polisieprotokol gesag, selfs al is dit nie geteken nie. Hy hou vol die opdrag was wettig en in lyn met standaard polisiekommunikasiepraktyke:
Sibiya sê ontbinding van die taakspan was per e-pos en het nie handtekening nodig gehad nie [KLANK]
ENG-SibiyaOnDisbanment