Skip to content

Sibiya sê Moord- en Roofeenheid is ‘n beter keuse as taakspan vir politieke moorde [KLANK]

# Die geskorste Nasionale Adjunk-Polisiekommissaris Shadrack Sibiya sê politieke moorde in Suid-Afrika het afgeneem danksy die taakspan vir politieke moorde. Sibiya voer aan die taakspan se kundigheid sal nou opgeneem word in die Moord- en Roofeenheid vir landwye ontplooiing. Sibiya beklemtoon hulpbronne moet aangewend word op breër ernstige en geweldsmisdade om permanente, goed verspreide strukture te verseker, terwyl die gespesialiseerde vaardighede wat die taakspan vir politieke moorde ontwikkel het, behou moet word:

ENG-SibiyaOnPKTT