Skip to content

Sibiya meen Mkhwanazi-bewerings is deel van polisie-opvolgstryd, nie politieke moorde nie [KLANK]

# Die geskorste Adjunk Nasionale Polisiekommissaris Shadrack Sibiya het Ad Hoc-komitee meegedeel bewerings deur die KwaZulu-Natalse Polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi is deel van ‘n polisie-opvolgstryd, nie ondersoeke na politieke moorde nie. Sibiya sê die omstredenheid is daarop gemik om sy moontlike bevordering tot Nasionale Kommissaris te verhoed, ná openbare bespiegeling oor sy belangstelling in die rol. Hy het verder bewerings oor vermiste dossiere verwerp en noem dit onbelangrik aangesien dit oor ou sake gaan:

ENG-SibiyaOnProbe