# Die nasionale adjunk-kommissaris van polisie, Shadrack Sibiya, is daarvan beskuldig dat hy ‘n vals beëdigde verklaring vir die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala opgestel het na ‘n klopjag by sy huis. Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, het aan die Madlanga-kommissie gesê die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, sê Matlala het hom genader. Khumalo sê Cele beweer Sibiya het Matlala aangeraai om te beweer ‘n Rolex, ‘n vrouehorlosie en ‘n skootrekenaar is geneem, wat Khumalo en sy span by diefstal betrek:
Sibiya beskuldig dat hy vals beëdigde verklaring vir Matlala opgestel het [KLANK]
ENG-KhumaloOnSibiya