Skip to content

Sibanyoni sê taxigeweld het onder sy leierskap afgeneem [KLANK]

# Die taxi-baas Joe “Ferrari” Sibanyoni het onthul dat taxigeweld afgeneem het onder sy leierskap van 2020 tot nou. Hy het voor die Madlanga-kommissie getuig daar is nou minder voorvalle van geweld binne die bedryf. Sibanyoni het die verbetering deels toegeskryf aan verhoogde polisie-vermoë en pogings om vrede te bevorder op ampsdraers-vergaderings. Hy sê die boodskap wat regdeur die bedryf oorgedra word, is een van geen meer vuurwapengeweld nie:

ENG-SibanyoniOnViolenceReduced