# Die uitvoerende hoof van Sibanye-Stillwater, Richard Stewart, sê sy portefeulje vir Suid-Afrikaanse platinumgroepmetale is die beste ter wêreld en beklemtoon die skaal, buigsaamheid en langtermyngroeipotensiaal daarvan. Stewart het tydens die Suider-Afrikaanse Kapitaalmarkdag gesê die geïntegreerde Rustenburg-, Kroondal- en Marikana-bedrywighede bied ongeëwenaarde geleenthede om waarde te ontsluit en die mynleeftyd te verleng. Hy sê verder operasionele bedryfsamewerking het reeds bykans drie-miljard-rand in jaarlikse besparings opgelewer:
Sibanye-Stillwater sê SA se platinumbates is wêreldklas [KLANK]
ENG-StewartOnMining