Skip to content

Shivambu se Afrika Mayibuye Movement gaan aan volgende jaar se munisipale verkiesing deelneem [KLANK]

# Die voormalige sekretaris-generaal van die MK-party, Floyd Shivambu, het bevestig die Afrika Mayibuye Movement gaan in 2026 aan die munisipale verkiesing deelneem. Shivambu het met Suid-Afrikaners landwyd beraadslaag om hul mening oor ʼn nuwe politieke party te toets. Hy het Sondag by die Johannesburgse stadsaal in Gauteng gesê die beraadslagingsproses is steeds aan die gang, maar hulle het reeds begin aansoek doen om aan die munisipale verkiesing deel te neem:

ENG ShivambuOnMovement