# Die voormalige sekretaris-generaal van die MK-party, Floyd Shivambu, hou vandag ’n mediakonferensie by die Mhulu Luxury Boutique Hotel in Midrand om dringende nasionale uitdagings en die huidige politieke klimaat te bespreek. Die verwagtig was dat hy ná sy afdanking as ‘n parlementslid sou dien. Die nuuskonferensie volg na sy afwesigheid tydens die MK Jeugdag-optog en opmerkings deur Jacob Zuma wat as kritiek beskou is. Shivambu is die sesde sekretaris-generaal wat die afgelope 16 maande die rol verlaat het en sal na verwagting sy posisie verduidelik.
Shivambu gaan volk toespreek te midde van spanning in MK-party