Skip to content

Sewe tieners in hof vir voorlopige ondersoek na bewerings van aanranding [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig sewe tieners wat beskuldig word dat hulle ʼn ander tiener aangerand het, het gister vir ʼn voorlopige ondersoek in die Johannesburg-landdroshof verskyn. Die meisies van 13 en 14 is gearresteer ná ʼn video waarop hulle ʼn 14-jarige leerder by die Bedfordview High School aanrand, soos ʼn veldbrand versprei het. Die NVG-woordvoerder in Gauteng, Phindi Mjonondwane, sê die leerders van Bedfordview High School, Kensington High School, Queens High School en Phoenix College staar elk ʼn aanrandingsklag in die gesig:

ENG MjonondwaneOnAssault