Skip to content

Sewe sterftes bevestig na UPS-vragvliegtuig in Kentucky neerstort [KLANK]

# Die dodetal na die UPS-vliegongeluk naby die Louisville Muhammad Ali Internasionale Lughawe in Kentucky, Amerika, het tot sewe gestyg. Elf mense is ernstig beseer. Die vragvliegtuig was op pad na Honolulu in Hawaii toe dit gisteraand kort na opstyging neergestort het. Kentucky se goewerneur, Andy Beshear, sê drie bemanningslede is vermoedelik dood terwyl vier slagoffers nie op die vliegtuig was nie. Hy sê twee groot sakeondernemings is getref:

ENG BeshearOnBuildingsHit